Welkom by Oase Kidz kleuterskool

Oase kidz kleuterskool was ‘n groot droom en ‘n kristalhelder visie. Toe die tyd reg was, het God hierdie droom bewaarheid en so is ‘n kleuterskool gebore, wat ‘n veilige tuiste skep vir alle kinders.

Ons glo in...

Pret

Ons glo dat elke kind nooit die vermoë moet verloor om pret te hê.

Onderrig

Verskillende metodes en tegnieke word toegepas sodat elke kind die bes moontlike onderrig kan kry.

Respek

Van ‘n vroeë ouderdom wil ons graag dat elke kind sekere beginsels en waardes verstaan.

Wat bied ons?

By OaseKidz kleuterskool word die kundigheid van goed opgeleide personeel wat passievol is oor opvoeding en die liefde vir God, saamgespan om ‘n omgewing te skep waar kinders hulle uniekheid kan uitleef.

Baby Area
Top onderrig
Baby Area
Moderne & funksionele klaskamers
Main Arena Toddlers Zone
Toegang tot verskeie terapeute
Toddlers Zone
Gereelde uitstappies
Main Arena
Halfdag & voldag versorging
Baby Area
Klein intieme klasatmosfeer
Toddlers Zone
Moderne sekuriteit
Main Arena
Jaarlikse funksies & vele meer

Ontmoet ons span

The future belongs to those who believes in the beauty of their dreams.

Eleanor Roosevelt

Ons tye

Ons tye:

Maan – Vry: 07:00 – 17:00
Halfdag: -7:00 – 12:45
Vakansietye soos aangedui.